Cape Town Grand Jol Suidooster Sepie

Kom PARTYTJIE saam by die TygerBurger Grand Jol op 5 Mei en ontmoet die sterre van Suidooster Trek jou dansskoene aan en kuier een aand saam vanaf 19h00 tot laat. Met gewilde kunstenaars soos Kurt Darren, Emo Adams, Garth Taylor, Loyiso, Tarryn Lamb en Salome op die grootste dansvloer in Kaapstad.

Die GrandArena sal vir hierdie eiesoortige geleentheid in `n spoggerige dansvloer omskep word en gaste sal geleentheid kry om die aand verby te dans.

Datum:- 5 Mei 2018

Tyd:- 19:00 tot 23:30

Toegang:- R240


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly naby Grand West Casino & Entertainment World?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Jou kaartjie gee jou ook eksklusiewe toegang tot die marksaal met `n platejoggie, kosstalletjies en kroeg terwyl jy onstspan en meng met plaaslike bekendes en mediapersoonlikhede. Die geleentheid word gehou deur TygerBurger, in samewerking met Suidooster.

Adres:- Grand Arena, Grand West – Grand West Casino & Entertainment World, Jakes Gerwel Drive, Cape Town

Kontak:- 021 505 7777

Kaartjies:- beskikbaar by Computicket


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment