Juan Boucher se nuutste album Onthou Jy Om Jonk’ het in minder as drie maande goue status behaal.
En watter meer gepaste manier was dit,…………
Continue reading…
Juan Boucher se nuutste album Onthou Jy Om Jonk’ het in minder as drie maande goue status behaal.
En watter meer gepaste manier was dit,…………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Camille van Niekerk is ‘n sanger en vokale instrukteur in Ventura, Kalifornië. Sy is lief vir die deel van die skoonheid en vreugde van musiek met ander, hetsy deur prestasie of onderrig.
Amerikaanse meisie sing in Afrikaans! Camille wat getroud is mat Jaco van Niekerk wat tans in Amerika woon en studeer, het ʼn besonderse liefde ontwikkel vir ons mooi taal. Camille…………..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Marcato se tweede album, Vrede vir almal… wat onlangs bekend gestel is, beloof om hulle aanhangers met ’n splinternuwe klank en introspektiewe lirieke sowel as ’n stewige dosis sosiale kommentaar te verras. ’n Uiteenlopende verskeidenheid van temas soos identiteit, vriendskap, verhoudings, geldgierigheid, misdaad, oorlog, droogte en besoedeling word op……….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hennie De Bruyn het homself nou al bewys as ’n kitaarkêrel wat nie net ’n kitaar kan slaan nie, maar ook weet hoe om deur middel van kitaarmusiek, die voete vas aan die dansbaan te hou.
Ons Suid Afrikaners is lief vir skoffel en boeredansmusiek vloei soos bloed in ons are.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die gewilde sanggroep ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se splinternuwe album, Bewe, is vanaf vandag landwyd en ook op digitale platforms beskikbaar. ’n Ekstra bederfie vir bewonderaars…………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bok van Blerk en Robbie Wessels se duet “Die Sluise van die Hemel is tans op nommer 6, Appel se liedjie “Boer loop deur my are”, tans op nommer 2, en Steve Hofmeyr se liedjie “Redgebed”, want tans op nommer 3 is, is steeds onder die Top-5 aflaaisarsies die week.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die immergewilde Steve Hofmeyr se 30ste album, Skree wat onlangs uitgereik is, maak weereens van daardie baie gewilde narratiewe aanslag gebruik waarmee hy jare gelede reeds die harte van soveel aanhangers gewen het. Dié uitreiking word deur ’n roemryke loopbaan voorafgegaan waarin daar reeds meer as 2 miljoen van sy albums verkoop is en sowat 200 van die liedjies uit sy pen opgeneem is.
Hierdie Suid-Afrikaanse superster met sy growwe stem en unieke sin vir humor het deur die jare heen vir sy nostalgiese huldeblyke, pittige sêgoed en sterk sosiale kommentaar bekendheid verwerf.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit het alles begin ná ’n optrede van die groep Eden in Oranjeville. Lianie May het ’n oudisie afgelê in ’n kleedkamer. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-album in 2007 uitgereik het. Nou is dié Jy soen my nie meer nie sangeres..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!